Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

Smile

Wat bedien jy vir aandete?

Jy kry vier gaste vir aanete.
‘n Rasta, ‘n hond, ‘n moffie en ‘n anorexia lyer.
Wat bedien jy vir aandete?

Zol, Epol, Poephol en fokol.

2 Kommentaar »

  1. Die pa en sy seun is altwee kanibale en is in die woud besig om kos te soek. Hulle sien toe in die verte is daar ‘n waterval met die pragtigste kaal vrou wat daar onder die waterval staan.

    Die seuns sê:”Pa, kom ons vat haar huis toe en eet haar”

    Die pa sê:” Kom ons vat haar huis toe en eet jou ma”

    Comment deur silwermaan | Januarie 24, 2009 | Reply

  2. Juffrou sê vir haar Graad 1 klas:
    “Gaan vanmiddag huis toe en dink aan ‘n sin wat julle kan maak met die woorde ‘neem aan’.
    Die volgende dag vra sy vir Sannie om haar sin vir die klas voor te lees:
    “My ma maak die ketel vol en sit hom aan en ek neem aan sy gaan tee maak.”
    Pragtig Sannie, sê die juffrou.
    Ja Boetie, sê maar jou sinnetjie.” My Pa neem die kar se sleutels en
    loop by die deur uit en ek neem aan hy gaan ry.”
    “Pragtig Boetie” sê die juffrou.
    Klein Maria Mathebula sit heel voor in die klas en probeer om haarself
    so klein as moontlik te hou met die hoop dat juffrou haar nie sien nie.
    “Kom nou Maria, dis nie so moeilik nie. Jy het mos gehoor hoe klink
    Jannie en Sannie se sinne.”
    Maria staan op en sê : My Ma sit die koerant onder haar arm en stap
    bosse toe en ek neem aan sy gaan skuit, want sy kan nie lees nie.”

    Comment deur silwermaan | Januarie 29, 2009 | Reply


Lewer kommentaar