Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

Potgooie

Laat ek sien….ek probeer nou al vir die 1000ste maal om die link mooi netjies hier te kry. Dis alles nuut vir my en probeer maar oor en oor……………..hoe sê hulle aanhouer wen!!

Luister my potgooie hier.

As dit nou reg werk is dit die link na my eerste potgooi………..kan jy dit glo!!

Bietjie op my senuwees maar ek probeer om iets te sê van Miguel de Cervantes. Die skrywer van die don Quijote boeke. En dan ook die films wat ek hierdie week gesien het.
Volgende week sal ek die ander potgooiers se raat volg en ‘n doppie drink!!

Ciao
xx

Nog geen kommentaar nie.

Lewer kommentaar