Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

Ons Paasfees.

100_2711100_27091

Uit eindelik is hierdie hek nou so te sê klaar. Nou wag ons net vir die permit om die muur op te knap en die pilare te bou. Uit hou en aan hou!!!

April 13, 2009 - Bygedra deur Janie | Sommer Net | , | No Comments Yet

Nog geen kommentaar nie.

Lewer kommentaar