Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

Potgooi_13

Potgooi nommer 13 is uit. Ek gesels so bietjie oor die film Gran Torino en dan die geld eenheid van Yap Eiland waar daar nog steeds handel gedryf word met klippe.

http://janie0404.podomatic.com/

April 7, 2009 - Bygedra deur Janie | Potgooie | , , , , | No Comments Yet

Nog geen kommentaar nie.

Lewer kommentaar