Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

My hoekie

Net om te bewys dat ek baie besig is. Sodra ek klaar my agterstallige boukhou werk opdatum het sal ek meer gereeld begin pos. My man noem dit die hoekie vir eensames maar wat weet hy……van eensaamheid is daar niks te sien nie. Ek het dan alles waarvan ek hou om my!!

Oktober 9, 2008 - Bygedra deur Janie | Sommer Net | | No Comments Yet

Nog geen kommentaar nie.

Lewer kommentaar