Silwermaan’s Weblog

Sommer net vir gesels en om iets te deel

Volvo Ocean Race

Dis die yate van die Puma Team. Ongelooflik klein daarbinne. Kon nou nie ‘n foto neem van die toilet nie, maar dis seker so groot soo ‘n peepot. Net ‘n bietjie hoër. En dan is daar nogal straps op die vloer waarin jy jou voete kan wikkel sodat jy nie van die toilet af val nie.

Oktober 9, 2008 Bygedra deur Janie | Uncategorized | | No Comments Yet

Onweer


Ons ken nie hierdie ontstuimige see nie…..ag ja ek weet jy kan dit nie vergelyk met die see van Kommetjie of Elandsbaai nie…..maar dit is erg woes vir ons hier!!

Oktober 9, 2008 Bygedra deur Janie | Uncategorized | | No Comments Yet

My hoekie

Net om te bewys dat ek baie besig is. Sodra ek klaar my agterstallige boukhou werk opdatum het sal ek meer gereeld begin pos. My man noem dit die hoekie vir eensames maar wat weet hy……van eensaamheid is daar niks te sien nie. Ek het dan alles waarvan ek hou om my!!

Oktober 9, 2008 Bygedra deur Janie | Sommer Net | | No Comments Yet